JOIN OUR MAILING LIST

Welkom by Kabouterland!

Baie welkom by ons Kabouterland-familie! 
Ons glo u kabouter sal sommer gou tuis voel en dat dit
'n baie opwindende tyd vir ons almal gaan wees.

Ons nooi julle uit om met ons te kom gesels en ons beter te leer ken.

Kom deel julle drome vir julle kabouter met ons.
Twee koppe is beter as een………

Kabouterland Liefde
Dorinda (Eienares)
Erna (Skoolhoof)
Personeel  

PROGRAM BESKRYWING ONS KLASSIES REGISTRASIE VORM
     
VAKANSIESKOOL NOODSKOOL VOLG ONS OP FACEBOOK

COVID 19 Reëls en Regulasies:

ALLES word deurlopend ontsmet met kindervriendelike ADI ontsmettingsmiddel.

Temperatuur word 3 keer per dag geneem, sosiale distansieëring word toegepas, klas- en speelgoed word elke dag
gespuit met ADI, geen waslappe of handoeke word gebruik nie en personeel dra heeldag maskers.

Terug Terug na bo