JOIN OUR MAILING LIST


By Kabouterland kleuterskool (crche) het ons die ouderdomsgroepe spesifiek en sorgvuldig verdeel om effektiewe en doelgerigde versorging en onderrig te bevorder - hierdie gedetaileerde / konserwatiewe verdeling verseker ook effektiewe sosiale interaksie tussen ons kaboutertjies, wat ?n belangrike aspek van Kabouterland se aanslag is.

Terug Terug na bo