Dwergies: 3 - 6 Maande
- Ontvang Kaboutertjies, neem boodskappe (Werk op A5 Kommunikasie boekie)
- Bottels en of pap
- Medikasie (Soos deur ouers voorgeskryf in die A5 Kommunikasie boekie)
- Doek roetine
- Oggend slapie
- Doek roetine
- Stimulasie – Fynmetories (Volgens Eldas pogram)
- Buite Spel (Somer) & Mat Spel (Winter)
- Handjies & mondjies afvee en doek roetine
- Taalontwikkeling
- Middagete (Word deur skool voorsien vanaf 6 maande)
- Handjies & mondjies afvee en doek roetine
- Bottels drink
- Middag slapie
- Doek roetine
- Groot Motories: Gepaste aktiwiteit om mylpale te bereik
- Handjies & mondjies afvee.
- Doek roetine
- Kaboutertjies wag rustig vir hul ouers
Doeke ruil, slapie tyd soos nodig in die ouderdoms groep.
COVID 19 Reëls en Regulasies:
ALLES word deurlopend ontsmet met kindervriendelike ADI ontsmettingsmiddel.
Temperatuur word 3 keer per dag geneem, sosiale distansieëring word toegepas, klas- en speelgoed word elke dag
gespuit met ADI, geen waslappe of handoeke word gebruik nie en personeel dra heeldag maskers.
Terug | Terug na bo |