JOIN OUR MAILING LIST

Hier by Kabouterland Kleuterskool bied ons ? vakansieskool aan vir kinders Gr R tot Gr 3 wat nie in ons Naskool is nie.
Ouers is welkom om hul kinders by ons af te laai.
Ure is 06h30 tot 17h30.
Ons voorsien dan ontbyt en middag ete.
Ouers moet asb net ? kosblikkie pak vir 15h00
Daar sal ? program met u kind gedoen word teen ? fooi.
Enige ouers wat belangstel moet asseblief vooraf bespreek dan stuur ons die nodige inligting en fooie aan julle.


We at Kabouterland Preschool offer a holiday school for children Gr R to Gr 3 who are not in our aftercare.
Parents are welcome to drop off their kids with us.
Hours 6:30 a.m. to 5:30 p.m.
We then provide breakfast and lunch.
Parents, please pack a lunch box for 15h00.
A program will be done with your child at a fee.
Any interested parents should please book in advance, then we will send you the necessary information and fees.

 

COVID 19 Reëls en Regulasies:

ALLES word deurlopend ontsmet met kindervriendelike ADI ontsmettingsmiddel.

Temperatuur word 3 keer per dag geneem, sosiale distansieëring word toegepas, klas- en speelgoed word elke dag
gespuit met ADI, geen waslappe of handoeke word gebruik nie en personeel dra heeldag maskers.

Terug Terug na bo