JOIN OUR MAILING LIST

Ons maak gebruik van verskillende temas deur die jaar.

'n Tema word gewoonlik oor so 2 weke behandel, maar ons verander dit ook soos ons sien die kleuters 'n tema geniet.
Die temas wat ons gebruik word deur ons Elda's program uitgewerk en die kleuters geniet dit werklik baie.

Voorbeelde van Tema's:

  • Ruimte
  • Vorms Kleure
  • Tyd
  • Patrone
  • Sink en dryf
  • Sport
  • Seisoene
  • Groot en klein en daar is nog vele meer...
Terug Terug na bo