JOIN OUR MAILING LIST

 

COVID 19 Reëls en Regulasies:

ALLES word deurlopend ontsmet met kindervriendelike ADI ontsmettingsmiddel.

Temperatuur word 3 keer per dag geneem, sosiale distansieëring word toegepas,
klas- en speelgoed word elke dag gespuit met ADI,
geen waslappe of handoeke word gebruik nie en personeel dra heeldag maskers.

Terug Terug na bo