• Ons Klassies

  • Kalender


    Sep 2016
    S M T W T F S
    01
    02
    03
    04
    05
    06
    07
    08
    09
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30


  • Kabouterland is n' Afrikaanse Kleuterskool en Naskool Sentrum in Wierda Park, Centurion. Ons versorg en onderrig kaboutertjies vanaf 3 maande tot Naskool (Graad 3).

    Ons bestaan al vir meer as 30 jaar en is voorwaar al  n' landmerk in die Centurion omgewing! Kabouterland Kleuterskool is geleë in  n' gevestigde residensiele gebied, binne 3 km vanaf 6 verskillende laerskole. 

    Ons ervare personeel effekteer liefdevolle, Christelik-gefundeerde onderrig wat allesomvattende ontwikkeling bevorder. Ons program is gestruktureer om te verseker dat ons kaboutertjies baie pret het gedurende die ontwikkelingsproses, want dit is ons absolute oortuiging dat dit n' kritiese komponent van suksesvolle onderrig is.

    By Kabouterland Kleuterskool het ons kaboutertjies groot speelgronde waar hulle hul beentjies lekker kan strek en baie speel apparate waarop hulle tot hul hartelus kan baljaar!

    Eienaar betrokkenheid is n' sleutel waarde by Kabouterland met die eienares wat intiem betrokke is by die dag-tot-dag operasionele bestuur van Kabouterland Kleuterskool.

     

    Belangstellende ouers is welkom om direk met die eienares in kontak te kom om enige inligting oor Kabouterland te bekom.

     

    Kom besoek ons gerus vir n' toer van ons fasiliteite - ons wil jou en jou kaboutertjie graag ontmoet!!


    Kabouterland is n' Afrikaanse Kleuterskool en Naskool Sentrum in Wierda Park, Centurion. Ons versorg en onderrig kaboutertjies vanaf 3 maande tot Naskool (Graad 3).

    Ons bestaan al vir meer as 30 jaar en is voorwaar al  n' landmerk in die Centurion omgewing! Kabouterland Kleuterskool is geleë in  n' gevestigde residensiele gebied, binne 3 km vanaf 6 verskillende laerskole. 

    Ons ervare personeel effekteer liefdevolle, Christelik-gefundeerde onderrig wat allesomvattende ontwikkeling bevorder. Ons program is gestruktureer om te verseker dat ons kaboutertjies baie pret het gedurende die ontwikkelingsproses, want dit is ons absolute oortuiging dat dit n' kritiese komponent van suksesvolle onderrig is.

    By Kabouterland Kleuterskool het ons kaboutertjies groot speelgronde waar hulle hul beentjies lekker kan strek en baie speel apparate waarop hulle tot hul hartelus kan baljaar!

    Eienaar betrokkenheid is n' sleutel waarde by Kabouterland met die eienares wat intiem betrokke is by die dag-tot-dag operasionele bestuur van Kabouterland Kleuterskool.

     

    Belangstellende ouers is welkom om direk met die eienares in kontak te kom om enige inligting oor Kabouterland te bekom.

     

    Kom besoek ons gerus vir n' toer van ons fasiliteite - ons wil jou en jou kaboutertjie graag ontmoet!!



    Terug Terug na bo