• Ons Klassies

  • Kalender


    Oct 2017
    S M T W T F S
    01
    02
    03
    04
    05
    06
    07
    08
    09
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
  • JOIN OUR MAILING LIST

    Soek    

    Naskool (tot Gr 4)

    By Kabouterland kleuterskool (crèche) besef ons die negatiewe impak op u verhouding met u kind as huiswerk die primere fokus is van u interaksie met u kind. Om u die geleentheid te bied om kwaliteit verhoudingstyd met u kind te kan spandeer, poog Kabouterland voortdurend om die kwaliteit van skoolhuiswerk monitoring en onderrig te verbeter sodat die hoogste standaard gehandhaaf kan word.

     

    Vervoer word vanaf die volgende laerskole in die omgewing voorsien :

    -          Wierda Park

    -          Bakenkop

     

    Vervoer kostes is by die maandlikse skoolgelde ingesluit en word nie apart gehef nie.

    Terug Terug na bo