• Ons Klassies

  • Kalender


    Oct 2017
    S M T W T F S
    01
    02
    03
    04
    05
    06
    07
    08
    09
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
  • JOIN OUR MAILING LIST

    By Kabouterland Kleuterskool besef ons die negatiewe impak op u verhouding met u kind as huiswerk die primêre fokus is van u interaksie met u kind wanneer u hom/haar by die kleuterskool kom haal. Om u die geleentheid te bied om kwaliteit verhoudingstyd met u kind te kan spandeer, poog Kabouterland voortdurend om die kwaliteit van skool huiswerk monitoring en onderrig te verbeter sodat die hoogste standaard gehandhaaf kan word.

     

    Vervoer word vanaf die volgende laerskole in die omgewing voorsien :

    -          Wierda Park

    -          Bakenkop

     

    Vervoer kostes is by die maandlikse skoolgelde ingesluit en word nie apart gehef nie.

    Terug Terug na bo