• Ons Klassies

  • Kalender


    Oct 2017
    S M T W T F S
    01
    02
    03
    04
    05
    06
    07
    08
    09
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
  • JOIN OUR MAILING LIST

    Om ons kaboutertjies verdere stimulasie en gefokusde ontwikkeling te bied, word verskeie eksterne aktiwiteite by Kabouterland kleuterskool (crèche) aangebied. Vir die Kabouterland ouers se gerief bied hierdie eksterne partye (dus geen assosiasie met Kabouterland) hul aktiwiteite op die Kabouterland perseël aan ons Kabouters. Kabouterland ouers is welkom om hierdie partye/aktiwiteite direk te kontrakteer volgens die ouers se voorkeur.

     

    Die volgende ekstra aktiwiteite is beskikbaar :

    • Ballet
    • Moderne danse
    • Swem
    • Rekenaars
    • Musiek
    • Pottebakkery
    • Rugby
    • Krieket
    • MonkeyNastix
    • Playball
    Terug Terug na bo